untitled

Wat van u verhandeling, artikel, of boek?

Laat ons u skripsie, mini-tesis, verhandeling, of boek taalversorg totdat u professor of uitgewer tevrede is!  Per slot van sake moet u idees aan die professor of aan u lesers verkoop word.  Dis ons vakgebied.  U wil u leser se aandag behou.  Ons weet hoe om u sinne te laat sin maak.

Harvard, APA, MLA, Chicago, Columbia en ander style vir alle universiteite en kolleges.

Ja, ons kan dit in ander tale ook doen.  Ons het die "konneksies" vir allerhande tale.

Kontak ons vroegtydig.  Redigering van 'n MA-verhandeling/skripsie duur van twee dae tot ongeveer 'n week.  'n Doktoraal of 'n Boek duur langer.  Laat genoeg tyd toe vir finale korrigering, proefuitdruk, en ander aksies.

Ons ondervinding strek oor baie dekades.  Ons ken die werk en kan vir u die beste professionele diens lewer.  Vandaar ons naam.

A Home Business for Stay at Home Moms

Het u besluit u gaan emigreer?

Laat ons u diploma's. sertifikate, vakleerlingkontrak, akte van kommissie, en ander amptelike dokumente vertaal.  Ons reik ook 'n Sertifikaat van Getroue Vertaling uit wat in alle lande aanvaar word.

Ons duisende tevrede vriende in ander lande vertel ander mense van ons diens, en soos u weet, is mond-tot-mond advertensie die beste advertensie.  Daarom kry ons weekliks terugvoer uit lande regoor die aardbol.

Kies ons diens.  U sal ons lank daarna nog aanbeveel.

 

 

 


As u soek na iemand wat u verhandeling of proefskrif of artikel kan taalversorg, is u nou by die regte plek.    Ons kan.

Dit maak nie saak waar u studeer nie, ons kan u taalversorging hanteer. Ons is bedrewe in Harvard, APA, en ander stelsels, en verstaan Britse en Amerikaanse spelreëls.   Dis mos ons werk. Ons is spesialiste, soos ons kenteken aandui.

Professioneel, soos die wolf.

Waarom gebruik ons die wolf as ons kenteken?

Want by die teken van die wolf (Canus Lupis) ...

... lewer ons 'n professionele spesialisdiens. Soos die wolf is ons doelgeoriënteer. Ons is gewillig om hardnekkig op die spoor te bly op moeilike en baiemaal onmoontlike terrein, kombineer ondervinding met aangeleerde kennis, baasraak van beskikbare tegnologie, lang werksure, en suiwer determinasie, ten einde die doel te bereik, en ons is bereid  om daardie eksta myl te draf.

 

VIR

VERTALING, REDIGERING, PROEFLEES

van Verhandelinge, Proefskrifte, Emigrasiedokumente, Manuskripte, Tegniese Spesifikasies, Artikels vir Tydskrifte, Pamflette, ens.

Want ons kan


Report Content · · Web Hosting · Blog · Guestbooks · Message Forums · Mailing Lists
Easiest Website Builder ever! · Build your own toolbar · Free Talking Character · Email Marketing
powered by a free webtools company bravenet.com